| Modulekode | FST 352 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Lesings: Basiese voedselontledings en chemie van die mindere komponente van voedsel: Basiese voedselontledings, vitamiene, minerale, additiewe en kontaminante. Chemiese en voedingseienskappe van voedselverwerking: implikasies van verskillende voedselverwerkingstegnieke op hierdie voedselkomponente. Funksionele eienskappe van voedselkomponente. Voedselontledingsmetodiek. Praktika: Voedselontledings. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | BCM 251 en BCM 252 en BCM 261 en BCM 262 of TDH |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 ppraktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Voedselwetenskap |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App